Die Kleurryke reis van Lucia Lindt - 5 SEPTEMBER 2019

Thu Sep 5, 10:00 - Thu Sep 5, 15:00

Laerskool Stellenbosch

ABOUT

Die Kleurryke reis van Lucia Lindt. 'n Revue aangebied deur Laerskool Stellenbosch. Alle graad 1 tot 7 leerders neem deel aan hierdie wonderlike reis.

DIRECTIONS

Die Kleurryke reis van Lucia Lindt - 5 SEPTEMBER 2019
Laerskool Stellenbosch
Endler Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600
Get Directions