{{heading}}

Save This Event

The Event

Steve Hofmeyr is in Nelspruit die 5de Oktober 2019.

Bring jou koelboks, piekniek mandjie en 'n kampstoel na Skankane Transport se terrein en kuier tot laat.

Daar sal worsbroodjies, koffie en bakgat ysies verkoop word.

Hekke open om 16h00 met 'n voorskou saam met Karlien Husselman.

When and where?



Skankane Transport Depot
Kaapschehoop Road
Nelspruit
South Africa
1201

Starts:
Sat 05 Oct 2019 at 4:00 PM (SAST)
Ends:
Sat 05 Oct 2019 at 11:00 PM (SAST)

Get directions

Organiser details

Skankane Fundraising Initiative

0137411378
0727984149