Liani Reynolds

Thu Oct 17, 19:00 - Thu Oct 17, 21:00

Drostdy Museum Schuur, Swellendam

ABOUT

Sanger, liedjie skrywer en storieverteller. Liani Reynolds stel haar CD "Ligsoom" bekend en deel haar stories met ons. LIGSOOM is ’n unieke kontemporêre musiekalbum, wat jou soos ’n sprokiesverhaal sal vergesel op ’n baie persoonlike reis deur die sangeres se lewe.


Liani is 'n jong opkomende sanger wat gereeld met sangers soos Joshua Na die Reen, Len Muller en Kaleidoskoop die verhoog deel.


Pak jou piekniek mandjie, bring jou eie verversings en kom ervaar 'n goedvoel aand. Slegs beperkte hoeveelheid sitplekke is beskikbaar.


Tyd: 19h00 vir 19h30


LIGSOOM CD sal ook beskikbaar wees.

DIRECTIONS

Liani Reynolds
Drostdy Museum Schuur, Swellendam
18 Drostdy St, Swellendam, 6740
Get Directions