In Die Baai Musiek Fees

Sat Dec 28, 10:00 - Sat Dec 28, 23:45

Spaces for Sports

ABOUT

EARLY BIRD Kaartjies nou te koop. Moet nie uitmis op hierdie winskoop nie! Die familie musiek fees is op Gansbaai en gaan die hoogtepunt van Desember wees, met vele pret en vermaak vir oud en jonk. Die fees begin om 10 uur die oggend en sluit eers om middernag.

Baie stalletjies om van te kies en keur.

Die kinderspeelpark is oop van 10:00-18:00 teen R100per kind, onder 50kg. Daar is waterglybane, springkastele en baie vermaak om die kinders die heel dag besig te hou.

Van ‘n towenaar, ‘n stiltwalker tot ‘n vriendlike nar.

‘n Verskeidenheid bekende kunstenaars sal die feesgangers heeldag vermaak en op hule voete hou. Baie pryse en gelukkige trekkings sal gedurende die dag gehou word.


VIP tent gaan die indrukwekkendste wees en as eksklusiwiteit jou ding is dan is hierdie kaartjies net vir jou. In U eie tent sal u die vertoning kan beskou, met kaas en Wynproe deur Lomond Wyne. Voorste ry sitplekke, spesiale parkering en u eie toilet geriewe. U sal ook kans kry om ons kunstenaars van die dag te ontmoet.

SIEN JULLE 28 DESEMBER BY IN BAAI MUSIEK FEES!!!

DIRECTIONS

In Die Baai Musiek Fees
Spaces for Sports
Kapokblom St, Gansbaai, 7220
Get Directions