John Rock Prophet LIVE at JARR Bar

Thu Jul 18, 19:00 - Thu Jul 18, 22:00

JARR Bar and Restaurant

ABOUT

John Rock Prophet is 'n lerieke boer, wat skryf in Afrikaans en sy eie weergawe van engelse liede doen. `n Diep siel, maar moenie fout maak nie, hy kan ook sy hare los maak. Hy toer tans Suid Afrika


Donderdag 18 Julie, 7pm.

R60 aanlyn op Quicket

R80 by die deur


===================

Meer oor die kunstenaar:

===================

Lief vir lirieke, gedigte en om te skryf, hy luister dikwels na musiek wat meer in gedig form kom en sit dit om in kontemporere folk, en rock melodies. Die gebruik van trek klavier ,fluite en banjos gee die musiek n tydloose waarde. Dit is hoekom jy John Rock Prophet se dientjies hoor draal op universityds gronde tussen drama studente, gons in die bakkies van plaasboere op die langpad, wemel in jong

mense se sitkamers in die stad en trek deur die straate van af ou mense se stoepe, op die platteland.

DIRECTIONS

John Rock Prophet LIVE at JARR Bar
JARR Bar and Restaurant
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions