Die Student :: Spoegwolf :: Pretoria

calendar
Fri Sep 6, 21:00 - Fri Sep 6, 23:45
location
Aandklas

About

Die Student bring Spoegwolf Pretoria toe!

Kaartjies: R50 per persoon


21:00 Van Reg en Rede

22:00 Spoegwolf


Kaartjies net beskikbaar vir studente 18 jaar en ouer.

Onthou om jou ID of studentekaart saam te bring.

Location

Die Student :: Spoegwolf :: Pretoria
Aandklas
494 Hilda St, Hatfield, Pretoria, 0028
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?