Platteland kan nie wag om vir Theuns Jordaan op die verhoog weer te sien nie.
*Toegang*
Online: R70 Toegang
At the door: R100 Toegang
VIP: R140 Toegang ( Net 70 Kaartjies)
Koop kaartjies by die deur of op Quicket
Sitplek is beperk en is op 'n first come, first serve basis
Geen onder 18's.
Reg van toegang voorbehou