FREE OPTIONS

Agapé Jeugfees 2019

Sun Jun 30, 18:00 - Thu Jul 4, 22:00

Agapé Gemeente Sentrum

ABOUT

Jeugfees 2019 skop Sondagaand, 30 Junie@18:00 af met `n weeklange vuurwarm line-up van SA se grootste name, sprekers, sangers en volgelinge van Jesus!!

Jy en jou vriende kan regmaak vir `n week wat jul lewens vir altyd gaan verander!

Shout-out aan almal!!! Dis amper tyd vir Rustenburg Jeugfees 2019!! Maak NOU al jou planne sodat jy nie die laaste week van die Julie-vakansie die event van die jaar mis nie!!

DIRECTIONS

Agapé Jeugfees 2019
Agapé Gemeente Sentrum
99 Cuckoo Ave, Safari Tuine, Rustenburg, 2999
Get Directions