Anton Goosen by die JARR Bar

Thu May 30, 20:00 - Thu May 30, 22:00

JARR Bar and Restaurant

ABOUT

Die Liedjieboer Anton Goosen is Donderdag 30 Mei vir die eerste keer op die JARR Bar & Restaurant se verhoog te sien

Kaartjies is R150, beskikbaar op Quicket.co.za

Vertoning begin om 19h00


Dit is al oor die tydperk gesê dat Afrikaanse musiek in twee kategoriee verdeel kan word - Dit wat voor Anton Goosen gebeur het en dit wat na Anton Goosen gebeur het.


Anton se aptyt vir vernuwing en musikale eksperimente is nog hoeka nie gestil nie en hy doen verskeie optrede oor die land, akoesties solo en /of met sy bushrockband. Vir hierdie optrede sal Illimar Neitz hom op kitaar bystaan.

DIRECTIONS

Anton Goosen by die JARR Bar
JARR Bar and Restaurant
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions