Ons bied met trots aan op 31 Augustus 2019 die 2RIVIERE FEES. Ons deure open om 10h00 en ons verwelkom graag die volgende kunstenaars vir die dag by ons:
Johnnie Takbok
Freckled Elvis
Stiaan Reynierse
Ampie
Liezel Pieters
Arno Jordaan
Glaskas
Die Heuwels Fantasties
PRIME CIRCLE
......ander kunsternaars kan volg. Hou gerus ons FaceBook blad dop!