FREE OPTIONS

Willem Bota @ 2Riviere Pub

Sat Jun 8, 20:00 - Mon Jun 10, 02:00

2Riviere Pub & Grill

ABOUT

Willem Botha is 'n afrikaanse sanger en akteur. Botha is in 2004 as 'n wenner van die Plusster-talentkompetisie wat deur Die Burger aangebied word aangewys. In 2006 neem hy deel aan kykNET se Idols-reeks en word as naaswenner bekroon waartydens hy 'n platekontrak met Sony-musiek losslaan. Sy debuutalbum, Kô Ma Hier, is in 2007 uitgereik. In 2009 ontvang hy 'n Euro Ster-toekenning vir sy liedjie Dis alles 'n Miracle in die kategorie vir beste oorspronklike Afrikaanse liedjie.


Ster van Liefling Die Movie, Pretville, DONKERLAND en Sterlopers. Aanbieder van Kwêla en Die KykNET Top 20. Huisgenoot Tempo Wenner, Fiesta Wenner asook SAMA, Naledi en Ghoema Nominasie. Sy 4de solo album SOEN EN VERGEET is nou beskikbaar!

DIRECTIONS

Willem Bota @ 2Riviere Pub
2Riviere Pub & Grill
Get Directions