{{heading}}

Save This Event

The Event

Joshua na die Reën bederf ons met 'n akoestiese optrede in ons kerkgebou. As 'n kunstenaar behandel hy uiteenlopende temas in sy musiek – van vrolike tot introspektiewe. Die naam “Joshua na die Reën” verwys na ’n uitsonderlike band met die natuur, asook die temas van eerlikheid en hoop. Sy debuutalbum, “Joshua na die reën”, het in 2014 twee Ghoemas ontvang vir beste nuweling en beste Afrikaanse kontemporêre album. In 2017 wen hy ’n SAMAprys vir die beste kontemporêre musiekalbum vir “Die wêreld binne my”.



When and where?

Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn - Kerkgebou

Starts:
Fri 19 Jul 2019 at 6:30 PM (SAST)
Ends:
Fri 19 Jul 2019 at 8:00 PM (SAST)

Organiser details

Gereformeerde Kerk Pretoria-Brooklyn: Diensgroep Projekte

0825524790
0825524790