FREE OPTIONS

Brenthurst Wealth Rapport Beleggingseminaar PRETORIA

Thu Jun 13, 16:00 - Thu Jun 13, 19:00

CSIR Conference Centre

ABOUT

Hoewel die verkiesing afgehandel is, gaan dit tyd neem voor nuwe planne of beleidsrigtings enige betekenisvolle verskil gaan maak om ekonomiese groei te bevorder. Gevolglik sal die JSE en die plaaslike geldeenheid onder druk bly. Brenthurst Wealth, in samewerking met Rapport en Momentum, se beleggingseminaar gaan die stand van sake bespreek en ook insigte deel van wat beleggers in ag moet neem rakende beleggingskeuses. Sprekers Magnus Heystek van Brenthurst, Glyn Owen van Momentum Wealth International en ekonoom Mike Schussler sal plaaslike en internasionale markomstandighede ontleed en hulle verwagtinge vir toekomstige beleggingsopsies toelig. Die aanbiedings van Momentum Wealth sal in Engels wees.

DIRECTIONS

Brenthurst Wealth Rapport Beleggingseminaar PRETORIA
CSIR Conference Centre
Meiring Naude Rd, Pretoria, South Africa
Get Directions