VitaAmp Huwelikseminaar - Johan Smith & Rudolph Grobler
Fri Jun 7, 18:00 - Fri Jun 7, 21:00
Oosterlig Gemeente
ABOUT
VitaAmp bied 'n splinternuwe Huwelikseminaar. Dit word deur Johan Smith, Rudolph en Sanet Grobler aangebied.
Die inhoud behels die volgende:
Die mees algemene “klein jakkalsies” wat die huwelik bedreig en hoe om dit te benader.
Hoe om passiwiteit en verwaarlosing te oorkom deur mekaar te vier en bevestig.
Die belangrikheid van vergifnis in die stryd teen trots en onvergewensgesindheid.
Hoe om jou huwelik teen seksuele versoekings te beskerm.
Hoe om ’n kultuur van groei en intimiteit te kweek in jou huwelik.
Die seminaar is vir beide verloofdes en getroudes, jonk en oud.
Oosterlig Gemeente, PTA
Vrydag 7 Junie 18:00 tot 20:30
Saterdag 8 Junie 09:00 tot 12:30
R700 per paartjie (sluit verversings in)
Kinderoppasdiens vir 3-12 jariges @ R30 per kind