This event has finished, there are no tickets on sale.
Save This Event

The Event

Wanneer: Saterdag 1 Junie

Waar: NG Gemeente Witrivier

Tyd: 18:30     

Koste: R120 / volwassene

             R50 / laerskoolkind

Kindertoesig: R30/kind < 10jr, (sluit hotdog in)

Beperkte bespreekte plekke, dié is slegs by NG Witrivier kantoor beskikbaar.

Kosstalletjies, koffie en koeldrank te koop, kom kuier van 17:00 saam by die KoffieOase!

Vertoning is ten bate van NG Witrivier se Omgeefonds

Navrae: Antoinette 082 450 9434

 

When and where?

NG Gemeente Witrivier

Starts:
Sat 01 Jun 2019 at 6:30 PM (SAST)
Ends:
Sat 01 Jun 2019 at 8:30 PM (SAST)

Organiser details

NG Gemeente Witrivier

0137511644
0824509434