Bok van Blerk at Platteland

calendar
Fri May 24, 17:00 - Fri May 24, 23:59
location
Platteland

About

Dit is regtig vir ons lekker om weer vir Bok van blerk op ons verhoog te sien. Een van die beste Afrikaanse kunstenaars in Suid Afrika. Ek as jy nognie hom saam met sy band gesien het nie, dan mis jy uit.


Geen onder 18's

Deure maak 17h00 oop

Die vertoning begin 22h00

Sitplek is beperk.

Location

Bok van Blerk at Platteland
Platteland
Eco-Park Estate, Centurion, 0144, South Africa
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?