Stiaan Reynierse @ 2Riviere Pub & Grill
Sat May 11, 20:00 - Sun May 12, 02:00
2Riviere Pub & Grill
ABOUT
Stiaan Reynierse se debuut album SONDE is in 2015 bekend gestel, maar hy het veral bekendheid verwerf vir sy weergawe van Voshaarnooi in die rolprent Belade vir 'n Enkeling. Een van almal se gunsteling liedjies van die sanger is Blomkind. So bekoor hy ook sy gehoor met liedjies soos One Eye is King en Song vir Livan.