Oupa en Ouma - Die vreemde vlug van Bontebella

Fri May 17, 18:00 - Sat May 18, 10:00

Laerskool Unika Skoolsaal

ABOUT

Bontebella is 'n diertjie wat niemand kan identifiseer nie. Sy reis saam met twee wildbewaarders en hulle dogtertjie in 'n lugballon om gerehabiliteerde diere terug te besorg aan hulle lande.

DIRECTIONS

Oupa en Ouma - Die vreemde vlug van Bontebella
Laerskool Unika Skoolsaal
21 Locksley Rd, Robindale, Randburg, 2194, South Africa
Get Directions