TWEE @ 2Riviere Pub & Grill
Sat May 4, 20:00 - Sun May 5, 02:00
2Riviere Pub & Grill
ABOUT
Die musiekgroep TWEE, bestaande uit Herman Kleinhans en Maria Rademan, woeker al ’n ruk op die plaaslike toneel, maar het onlangs ’n groot deurbraak beleef toe Herman as wenner van die Afri-Visie Skryf ’n Treffer-kompetisie aangewys is met die lied “Ek sweer”, wat ook deur TWEE uitgevoer is, Ons sien uit daarna om die duo op die 2Riviere verhoog te verwelkom.