Leierskap 102 - Stephan Joubert & Johan Smith

Thu May 2, 08:00 - Thu May 2, 13:00

Oosterlig Gemeente

ABOUT

Dit is weer tyd vir 'n Ritme leierskapsgeleentheid!

Johan Smith en Stephan Joubert is terug en die keer delf ons dieper.

Jy word uitgenooi na Leierskap 102, daar is 3 sessies gedurende die oggend. Die koste sluit verversings en koffie in.

Bespreek nou vir jou en jou vriende. Kom spandeer die oggend saam met ons vir inbou en inspirasie.

Almal is welkom.


#leierskap102

#inspirasie

#rigtingwysers