Personlike en Ekonomiese Vooruitgang vir Suid Afrikaners.
Wed Mar 27, 18:30 - Wed Mar 27, 19:30
Plaas Venue S -33 39 01.6 E19 23 10.9
ABOUT
Vele Suid Afrikaners ervaar tans Personlike en Finansiele Sukses deur Doelgerigtheid en Samewerking. Kom vind self uit hoe gewone mense weer finansiele hoop vind en hul personlike doelwitte bereik deur die kennis en toepassing van waarheid..
Ontmoet en luister na die persoonlike ervaring en kennis van 'n mede Suid Afrikaner met 30 jaar ondervinding as entrepreneur en wenner van veelvoudige nasionale erkennings en toekennings.
Daar is geen rede hoekom ons mense nie 'n suksesvolle en doelgerigte lewe kan uitleef in Suid Afrika nie. Wees voorbereid en gereed, maar fokus op die bou van 'n beter toekoms deur finansiele onafhanklikheid.
Bespreking sal die volgende punte insluit:
- Gereedheid en Hoop vir ons in Suid Afrika vandag.
- Doelgerigtheid en Visie
- Persoonlike doelwitte en sukses
- Samewerking met gelykdenkendes ( broederskap / fraternity )
- Entrepreneurs geleentheid
- Opleiding en Ondersteuning
- Veelvoudige inkomste strome
- Verdien persoonlik R1 000 000 / jaar
- Belasting voordelig, selfs op 'n groter inkomste
- Verskans teen BBBEE