{{heading}}

Save This Event

The Event

n Lekker kuierdag by Summerwood om saam met ons verjaarsdag te vier. Montello Spyseniers is 25 jaar en Summerwood is 20 jaar in die bedryf!!

Wynproe vir die wynliefhebbers en 'n Geurige Feestafel vir die kosliefhebbers. Gratis vermaak vir die kinders en stalletjies vir oud en jonk.

Kom kyk ook sommer na ons nuwe onthaalsaal, 'n pragtige wit Markies Tent.

When and where?

Summerwood Country Estate & Guesthouse

Starts:
Wed 08 May 2019 at 11:00 AM (SAST)
Ends:
Wed 08 May 2019 at 4:00 PM (SAST)

Organiser details

Summerwood Country Estate

051 433 9590
0825558980