DWK live at Triggerfish

Sat Apr 13, 20:00 - Sat Apr 13, 22:00

Triggerfish Brewing

ABOUT

Afrikaanse Folk Rock op sy beste ;-) 


Plaaslike gunstelinge DKW gaan ons vermaak met hul uitstekende oorspronklike musiek. Die bestel asb kos voor 19:30 aangesien ons nie graag tydens die vertoning kos wil bedien nie.


Kaartjies R80 op Quicket, Musiek begin 20H00.

DIRECTIONS

DWK live at Triggerfish
Triggerfish Brewing
9 De Beers Ave, Paardevlei, Somerset West, 7130, South Africa
Get Directions