Ontbytseminaar: Plaas jou onderneming in 'n volgende liga deur besigheidsafrigting (Business Coaching)

Fri Apr 5, 07:30 - Fri Apr 5, 12:00

Sakeliga

ABOUT

Besigheidsafrigting help jou met verskeie kritieke vrae

Wat is jou sakeonderneming vandag werd?

Wat word daarvan as jy iets sou oorkom?

Is dit moontlik om jou sakeonderneming te struktureer dat dit sonder jou steeds goed kan funksioneer sodat jy vry is om 'n volgende projek te pak?

Wat is die stappe wat gedoen kan word om effektiwiteit en winsgewendheid te verhoog?

Wat staan in die pad van jou onderneming se volgende groeifase?


Fergus Fergusson is by Sakeliga se ontbytgesprek aan die woord. Sakeliga-lede wat begin met besigheidsafrigting, ontvang 30%-afslag op afrigtingskostes.


FUNKSIEBESONDERHEDE:

Datum: 5 April 2019

Tyd: 07:30 - 12:00 (registrasie en ontbyt om 07:30, program begin 08:00)

Plek: Sakeliga, Gerhardstraat 109; Die Hoewes, Centurion

Koste: Lede van Sakeliga en die LWO, asook Kragdag-uitstallers betaal R200. Enige ander sakepersoon betaal R400.


Sluit aan by Sakeliga: https://www.sakeliga.co.za/sluit-aan/

DIRECTIONS

Ontbytseminaar: Plaas jou onderneming in 'n volgende liga deur besigheidsafrigting (Business Coaching)
Sakeliga
109 Gerhard St, Die Hoewes, Centurion, 0163
Get Directions