Roan Ash by Platteland
Sat Mar 2, 18:00 - Sat Mar 2, 23:59
Platteland
ABOUT
Kom kyk vir die wonderlike Roan Ash by Platteland!
-Kaartjies-
R50 Kaartjies - Presold
R70 Normale Kaartjies
Jy kan kaartjies by die deur of op Quicket koop
Net 400 kaartjies beskikbaar by die deur!
Sitplek is beperk. Tafels is first come, first serve.
________
Geen onder 18 toelaatbaar
Reg van toegang voorbehou