FREE OPTIONS

SAKELIGA / LWO ARBEIDSREGWERKSWINKEL

Wed Mar 6, 08:00 - Wed Mar 6, 13:00

Sakeliga auditorium

ABOUT

GRATIS ARBEIDSREGSWERKSWINKEL


Sakeliga en die LWO nooi sakelui uit na ons eerste arbeidsregwerkswinkel vir 2019. Die algemeenste arbeidsregskwessies kom onder die loep


Areas wat gedek word sluit in:

 


  • Uitdagings vir sake eienaars in die besigheidsomgewing
  • Nuwe wetswysigings en die impak daarvan op jou besigheid
  • Arbeidsoudit – watter vereistes stel wetgewing aan my industrie
  • Arbeidsoudit – hoe kan ek arbeidsreg gebruik om my besigheid te beskerm
  • Praktiese moets en moenies in die geval van grondbesettings
  • Wangedrag in die werksplek – wat is die top 3 en hoe hanteer ek dit
  • Reëls in die werksplek
  • Dissipline in die werksplek – konsultasies, waarskuwings, verhore, bewyse, prosedures, ens.
  • KVBA/”CCMA” – slaggate, voorbereiding, prosesse, ens.
  • Wanpersepsies (“myth busters”)

 

Hierdie werkswinkel sal hoofsaaklik in Afrikaans aangebied word, maar die aanbiedings sal ook in Engels beskikbaar gestel word op versoek.

 

Woensdag, 6 Maart 2019 | Sakeliga, Gerhardstr. 109, Centurion

08:30 – 13:00 (registrasie vanaf 08:00) | RSVP: 27 Februarie 2019


DIRECTIONS

SAKELIGA / LWO ARBEIDSREGWERKSWINKEL
Sakeliga auditorium
109 Gerhard St, Die Hoewes, Centurion, 0163
Get Directions