FREE OPTIONS
Andre Swiegers
Thu Feb 14, 18:30 - Thu Feb 14, 21:30
Picanha Grill & Brewery
ABOUT
Kom bederf die liefde van jou lewe die valentynsdag met 'n romantiese ete onder die sterre terwyl Andre Swiegers heerlikke musiek maak. Die vertoning begin 18:30 en sal slegs buite gehou word so die mense wat nie wil deel wees van die vertoning nie kan steeds binne die restaurant plek bespreek. 0118147104 / www.picanha.co.za