TWEE live @ Occidental Bar, Kimberley

Wed Jun 19, 20:00 - Wed Jun 19, 22:00

Occidental Bar, Kimberley

ABOUT

TWEE tree die 19de Junie op by Occidental Bar in Kimberley.


Die duo het bekendheid verwerf in 2015 toe hulle KykNet se AfriVisie gewen het met Herman se lied, Ek Sweer.


Kom geniet 'n aand van kos, smaaklike wyn en goeie musiek. Liedjies soos Piekniek vir twee, Brandewyn, Kaggel, Familie ens kan na uitgesien word.


Die vertoning begin om 20h00 maar die deure sal reeds van 18h00 oop wees.


Vir verdere navra, stuur gerus 'n e-pos na [email protected]


Sien julle daar!

DIRECTIONS

TWEE live @ Occidental Bar, Kimberley
Occidental Bar, Kimberley
16 W Circular Rd, West End, Kimberley, 8301
Get Directions