Kaleidoskoop Piekniek onder die sterre - Warm Karoo

Wed Feb 13, 19:30 - Wed Feb 13, 22:00

Warm Karoo

ABOUT

Kaleidoskoop kom kuier met 'n "4-piece band" die aand voor Valentynsdag!

13 Februarie 2019

18:30 vir 19:30

R150 pp

Fisiese kaartjies ook by Crazy Daisy beskikbaar.

Dress Code: Old school/Vintage

Bring: kamp-stoel/kombers/kussing.

GEEN eie kos of drank toegelaat.

Craft Gin & Bier & Wyn te koop beskikbaar.


Warm Karoo kos vooraf te koop:

Kiddies Kos-opsie @ R65 pp

Volw. Kos-opsie @ R110 elk



  • Steak, gekaremeliseerde uie, mosterd & brie Panini
  • Coronation hoender & bulgar wheat Slaai.
  • Halloumi & groente Wrap (V)


Bg. word bedien met:

- Bros aartappel skyfies

- Millionaire Shortbread

- Waatlemoen stokkie

DIRECTIONS

Kaleidoskoop Piekniek onder die sterre - Warm Karoo
Warm Karoo
16 Jan Du Preez, Spitskop, Bloemfontein, 9301, South Africa
Get Directions