Ommie Tafel Met Marthie
Fri Mar 1, 12:00 - Sat Mar 9, 13:00
Plataankafee, Sasol Museum
ABOUT
Kom Kuier saam!
Dis n kuiertafel en ‘n goeie verskoning om bietjie tyd te maak vir gesels. Ek koop die eerste vyf koffies! Ek neem nie hierdie jaar deel aan die Woordfees nie, maar gaan definitief daar wees vir die vibe en die mense.??
Laat my asb. weet as jy van plan is om by my aan te sluit: die eerste 6 stoele, die eerste oop tafel!
Jy is welkom om jou pêls te nooi: ek is nuuskierig om te hoor watter shows julle geboek het en watter shows julle die meeste geniet het. Post sommer aksiefoto’s as jy het!
Xxx
Marthie ??
#OmmieTafel
NS. Inbox my op messenger as jy my soek dan stuur ek vir jou my Whattsapp nommer.