Afrineur Werkswinkel - Skaal jou besigheid in 3 dae

Fri Mar 22, 08:00 - Sun Mar 24, 16:00

TBA

ABOUT

By die byeenkoms gaan jy die geleentheid kry om by 3 baie suksesvolle Afrineurs te leer wat deur baie “trial and error” geleer het wat werk en so doende n strategie ontwikkel wat hulle die jaar gaan gebruik. As jy ook die “mindblowing” strategie wil hê kan jy dit nie misloop nie. 


Ons gaan veral fokus op die 3 belangrikste area’s in jou besigheid namens bemarking, outomatisering en mindset.