{{heading}}

Save This Event

The Event

Stef Bos konsert!

Kom kuier saam op 13 Februarie 2019 vir ‘n aand saam met Stef Bos.

Die unieke, geliefde en energieke sanger tree op by die Laerskool Jan van Riebeeck in Kaapstad.

Die konsert is ten bate van beurse vir diversiteitsontwikkeling by dié skool.


Dié Hollander wat ook sy hart vir Kaapstad gegee het, is bekend vir sy sang-vertolking, maar ook vir sy betekenisvolle lirieke.

Sy konserte is gewoonlik ‘n versameling lekker en roerende liedjies in Afrikaans en Hollands – met ‘n storie op die regte tyd.


Daar sal alkoholiese so wel as nie-alkoholiese versnapperings te koop aangebied word.

Kom geniet die aand saam met ons.

When and where?



Jan van Riebeeck laerskool saal
52 Kloof Street
Gardens
Cape Town
South Africa
8000

Starts:
Wed 13 Feb 2019 at 7:00 PM (SAST)
Ends:
Wed 13 Feb 2019 at 9:00 PM (SAST)

Get directions

Organiser details

Laerskool Jan van Riebeeck

0214234209