Spoegwolf by Platteland

calendar
Fri Feb 15, 18:00 - Sat Feb 16, 02:00
location
Platteland

About

Spoegwolf by Platteland. Ons bou bietjie 'n laat Valentines partytjie saam met Spoegwolf. Dit gaan 'n lekker aand wees van saam sing, dans en fantastiese musiek. Moenie die een misloop nie.


Geen onder 18's

R.O.A.R


Early Bird Kaartjies - R70 (Slegs 100 Beskikbaar)

Platteland Pass - R100 (Aanlyn alleenlik)

Deur Kaartjies - R120 (As daar bekikbaar is)

Balkon Bar - R150 (Slegs 70 kaartjies beskikbaar)


Sitplek is beperk

Location

Spoegwolf by Platteland
Platteland
Eco-Park Estate, Centurion, 0144, South Africa
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?