FREE OPTIONS

Koos Kombuis

Sun Dec 16, 15:00 - Sun Dec 16, 20:00

River Kaya

ABOUT

In Desember is mens nie lus om te wroeg oor die probleme in die land en in die politiek nie!


Maar 'n paar goeie Afrikaanse liedjies soos "Lisa se Klavier" en "Johnny is nie Dood nie" is altyd welkom!


Daarom mag niemand wat dit enigsins tot daar kan maak, 16 Desember se Koos Kombuis konsert by River Kaya misloop nie.


Daar was laas keer so 'n goeie opkoms en Koos het dit self so geniet dat almal, Koos inkluis, gevra het dat dit weer moet gebeur.


En nou gaan dit weer gebeur!


Kom luister 16 Desember 2018 na Koos Kombuis op die oewer van die Kromme rivier en geniet saam met ons 'n dag van heerlike Afrikaanse vermaak. 


Bring jou eie piekniek mandjie met wyn!


Kinders gratis toegang

DIRECTIONS

Koos Kombuis
River Kaya
Kromrivier, South Africa
Get Directions