Paddanag in Pretoria 2019

Sat Dec 7, 16:30 - Sat Dec 7, 22:00

Krokodilspruit Skietbaan

ABOUT

Paddanag in Pretoria.

Datum: 7 Des 2019

Plek: Krokodilspruit Skietbaan

Tyd: 17h00

Trek kaart af vanaf Google Maps.

Kaartjie sluit in verversings en lesing/praatjie.

Kom vang saam paddas!

Fooie nie terugbetaalbaar nie. Ons is uitgelewer aan die weer en die seisoen. In geval van uiterste donderstorms sal ons NIE na die vleie kan beweeg nie maar slegs onderdak veilig wees ter wille van almal. Laasjaar het die paddas na ons toe gekom! Kom deel in die pret!