Sat Nov 17, 10:00 - Sat Nov 17, 13:00
Middelvlei Wynplaas
Ons sien uit daarna om saam met jou te kuier, om vrouwees te vier en onsself te koester aan die einde van die jaar.