{{heading}}

Save This Event

The Event

Enigmatiese digter, skilder, sanger en kitaar speler Gert Vlok Nel het 15 jaar gelede sy verskyning op die Suid-Afrikaanse musiek toneel gemaak met 'n debuut digbundel, opgevolg deur 'n debuut album wat sedertdien bykans Afrikana status verkry het. Beaufort Wes se Beautiful woorde was 'n grensverskuiwende opname wat 'n aardskudding deur die plaaslike musiekbedryf gevoer het en van Gert 'n huishoudelike naam, plaaslik sowel as in die Benelux-lande gemaak het. Gert het sedertdien in beide Suid-Afrika en Europa grootskaals getoer en getroue, kultus-agtige volgelinge verkry. 


?

When and where?



Triggerfish Brewing
William Russell Quinan Blvd
Paardevlei
Cape Town
South Africa
7130

Starts:
Sat 22 Dec 2018 at 8:00 PM (SAST)
Ends:
Sat 22 Dec 2018 at 10:00 PM (SAST)

Get directions

Organiser details

Triggerfish Brewing

021 851 5861