Is jy reg om te party! Snotkop by Platteland! Kom sluit 2018 af met 'n BANG!
Kaartjies:
Presold: R70
Normale Kaartjies: R100
Balcony Lounge Kaartjies: R150
Kry jou kaartjies by Quicket. Volg net die link hier onder.
http://qkt.io/exxgcZ
Sitplek is beperk.
Geen onder 18's.
Reg van toegang voorbehou