Stellenbosch Gemeente Dankfees | Piekniekkonsert Middelvlei

Sun Oct 28, 16:00 - Sun Oct 28, 20:00

Middelvlei Wynplaas - Onderpapagaaiberg, Stellenbosch

ABOUT


'n Lekker lang en lui middagkuier by Middelvlei wynplaas. Bring 'n piekniekkombers, daar is speelplek vir kinders en Middelvlei wyn. Bestel 'n kaasbord (vooruit bestelbaar asb!) of boereworsrol.


*Middelvlei wyn en drinkgoed te koop op die dag // Ongelukkig geen eie piekniekmandjies nie asseblief.


Navrae: [email protected] - Marissa | 021 886 6883





DIRECTIONS

Stellenbosch Gemeente Dankfees | Piekniekkonsert Middelvlei
Middelvlei Wynplaas - Onderpapagaaiberg, Stellenbosch
Get Directions