Jan Blohm

Sat Mar 2, 19:00 - Sat Mar 2, 23:00

Picanha Grill & Brewery

ABOUT

Jan Blohm breek die kontras tussen rock en liefde, en gaan jou harde rocker’s hart laat smelt met sy nuutste; Die Liefde Album!


Die albumtitel klink dalk vir sissies, nes hy op skool gespot is toe hy portrette wou teken met houtskool, maar Jan Blohm oortuig met sy nuutste vrystelling; hy het die pad gestap van selfaanvaarding en kan hom nou met reg die kontrasteerende titel toe-eien as die ‘rock-koning van harte’! 


Jan kom met sy hele band. Die vertoning sal aan die buitekant wees as dit nie reen nie. Anders moet hy na die saal toe skuif

DIRECTIONS

Jan Blohm
Picanha Grill & Brewery
50 Springs Rd, Nigel, 1490, South Africa
Get Directions