Ope Hengel Kompetisie

Sat Dec 8, 10:00 - Sun Dec 9, 14:00

Smilin Thru Resort Parys

ABOUT

Ons nooi alle families en vriende uit om hierdie dag as een groot Smilin Familie saam te kom visvang!

Kompetisie begin:

Saterdag (8 Des 18) om 07:00. Ons weeg Sondag oggend 10:00 in.

Volwassenes - R150 per persoon (2 stokke)

Kinders onder 12jr - R70 per kind (2 stokke)

Pryse vir die volgende:

- Grootste Karp

- Grootste Barber

- Swaartste Sak

Akkommodasie is beskikbaar by www.smilinthru.co.za. Ons sal jou bederf met baie goedkoper tariewe sodra jou visvang kaartjie gekoop is!

Skakel 060 687 4854

DIRECTIONS

Ope Hengel Kompetisie
Smilin Thru Resort Parys
R500, Parys, 9585, South Africa
Get Directions