Boishaai: Pa en Seun

Thu Oct 18, 18:30 - Thu Oct 18, 22:00

HJS-skoolsaal

ABOUT

Hoër Jongenskool Paarl se Pa-en-seun-aand met 'n heerlike steak-ete vind plaas op 18 Oktober 2018 in die HJS-skoolsaal.

Oudstudent, Francois van Niekerk, tree as gasspreker op. Francois het 'n merkwaardige CV en is ook pas aangewys as die 2018 Sakeleier van die Jaar. Hy sal by hierdie geleentheid sy persoonlike geloofsgetuienis lewer en gesels oor die belangrike rol wat pa's speel.


Enige pa’s en enige seuns welkom - oudstudente ook!


Geen sitplekbesprekings. Kom deel 'n tafel met jou seun(s) en vriende. Steak-ete by kaartjieprys ingesluit.


Kaartjies te koop tot MAANDAG 15 Oktober 2018 om 16:00

DIRECTIONS

Boishaai: Pa en Seun
HJS-skoolsaal
10 Auret St, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, South Africa
Get Directions