Junior Akademie Kersspel 2018

Wed Nov 7, 17:00 - Thu Nov 8, 18:00

Junior Akademie - Saal

ABOUT

Kersspel 2018


Kleuters bly by JA vir die dae van die konsert totdat die vertoning begin. Ouers kan kleuters by klasse afhaal na afloop van die konsert.

Klasse wat deelneem:

Pikkewyntjies / Bytjies / Hasies / Skoenlappers / Dolfyne

DIRECTIONS

Junior Akademie Kersspel 2018
Junior Akademie - Saal
1 Unie Rd, Uniepark, Stellenbosch, 7600, South Africa
Get Directions