This event has finished, there are no tickets on sale.
Save This Event

The Event

Kom sit aan ons verjaardagtafel!


SARIE is vanjaar 70 jaar oud en saam met jou wil ons dié mylpaal met feestelike vonkel en samesyn vier. Bespreek nou!


Vir SARIE se 70ste verjaardagparty nooi ons jou, ons gunsteling-inspireerder, om saam met ons aan te sit vir ’n ete vol herinneringe. Dié spesiale viergang-ete word deur SARIE-kosredakteur, Herman Lensing, met die hulp van 20 ICA-studente voor jou oë berei. Jy kan ook saam met SARIE-redakteur, Michélle van Breda, terugkyk op die tydskrif se geskiedenis.


DIE BONUS

Jy kry kans om die SARIE-redaksie te ontmoet en saam met hulle te kuier. En die resepte vir die heerlike ete, wat gekook word vanuit SPAR em met Spekko-rys en gegeur deur Royal Kalahari Desert Salt, kan jy huis toe neem saam met ’n geskenkpak vol bederwe.


PLUS

Wyn van Roodeberg, wat ook vanjaar hul 70ste verjaardag vier, is ingesluit.


WANNEER?

Woensdag 24 Julie 2019 om 19:00

Donderdag 25 Julie 2019 om 19:00

Saterdag 27 Julie 2019 om 18:00

Sondag 28 Julie 2019 om 13:00


WAAR?

Die splinternuwe kykNET-Kokkedoor-stel:

Atlantic Studios, Atlantic Studios, 7 Montague Drive, Montague Gardens, Milnerton, Kaapstad.


KOSTE?

R625 per persoon, alles ingesluit.


Vir navrae stuur e-pos aan [email protected] of besoek www.sarie.com vir meer inligting.


When and where?



Atlantic Studios
Montague Drive 7
Montague Gardens
Cape Town
South Africa
7441

Runs from Wed 24 Jul 2019 at 7:00 PM

Get directions

Organiser details