Abel Kraamsaal

Sun Sep 23, 12:00 - Sun Sep 23, 19:00

River Kaya

ABOUT

Abel Kraamsaal is al ‘n instelling by River Kaya.


Met 16 jaar, 4 albums en honderde optredes regoor die land, bring hy ‘n vollengte vertonig na die rivier. Hy doen huidiglik net uitsoek vertonings en River Kaya is een van hierdie. Blykbaar sy gunsteling venue in Suid-Afrika.


Kom geniet 'n Sondagmiddag lang die rivier. Kaartjie sluit 'n ete in. Bring asb. eie drankies.


Kontak Lindy 084 515 2865 vir meer inligting.

DIRECTIONS

Abel Kraamsaal
River Kaya
Kromrivier, South Africa
Get Directions