Bush Camp Extravaganza

Fri Oct 26, 16:00 - Sun Oct 28, 18:00

Smilin Thru Resort Parys

ABOUT

Krap uit jou slaapsak….stof af jou tent, en pak jou rugsak!

Kom leef jou uit in die bos vir slegs 2 aande...onder die mooiste sterre, met die visarend in jou ore. Ons bederf jou met 6 maaltye vir die hele naweek! Natuurlik word alle kos en bederfies voorberei op die grootse kampvuur wat jy ooit sou beleef het! Ruik jy dit al.....?

R900 per persoon vir die hele naweek!

As jy nuuskierig is, skakel 060 687 4854.

DIRECTIONS

Bush Camp Extravaganza
Smilin Thru Resort Parys
R500, Parys, 9585, South Africa
Get Directions