This event has finished, there are no tickets on sale.
Save This Event

The Event

A Movie Night Under the Stars is an event for families living in and around Northern Pretoria. This is part of a fundraiser for Shalom Bible Program. Come and enjoy a wonderful movie (Jackson's Run), with some popcorn, wors-rolls and other yummy snacks.


Date: 29 September 2018

Gate opens: 6pm

Movie starts: 7pm


PLEASE BRING: camp chairs and/or blankets, and something to keep you warm. You can bring your own picnic basket/snacks, or buy from the stalls that will be there.


Book, print and bring your tickets for entrance.


Please note that no alcohol is allowed.


'n Fliek onder die sterre is 'n geleentheid vir families wat in en om Noordelike Pretoria woon. Hierdie is deel van 'n fondsinsameling vir Shalom Bybel Program. Kom en geniet 'n wonderlike fliek (Jackson's Run), saam met heerlike popcorn, wors-broodjies en ander heerlike eetgoed.


Datum: 29 September 2018

Hekke maak oop: 6nm

Fliek begin: 7nm


BRING ASB: kamp stoele en/of komberse, asook iets om jou warm te hou. Jy kan jou eie piekniek mandjie/eetgoed bring, of aankoop by die stalletjies wat daar sal wees.


Bespreek, druk en bring jou kaartjie vir toegang.


Neem asb kennis dat geen alkohol toegelaat word nie.


Hosted by / Aangebied deur Shalom Aanbiddingsentrum


http://www.shalommontana.co.za/ ([email protected])

Donation Target

R100

1%
Raised of R10000 goal

When and where?



Shalom Montana Aanbidding-sentrum
3de Weg 560
Montana
Pretoria
Suid-Afrika
0151

Starts:
Sat 29 Sep 2018 at 7:00 PM (SAST)
Ends:
Sat 29 Sep 2018 at 9:30 PM (SAST)

Get directions

Organiser details

Shalom Bible Program

012 524 3347
0824570861