FREE OPTIONS

Betesda Kinderfees

Mon Oct 1, 07:00 - Fri Oct 5, 14:00

Betesda Gemeente

ABOUT

Betesda Kinderfees nooi alle laerskool kinders uit om van 1- 5 Oktober te kom saam reis deur die w?reld en te sien hoe die kerk begin werk het. Almal is welkom vanaf graad 1 tot 7. Die event is gratis. Alle donasies is welkom en help ons om die event moontlik te maak vir die kinders.

Wat gaan ons alles doen?

  • Saam sing en dans
  • Maats maak
  • Speletjies speel
  • Handwerk doen
  • Leer van die Bybel
  • Lekker eet!


DIRECTIONS

Betesda Kinderfees
Betesda Gemeente
Get Directions