ANNA DAVEL
Wed Dec 5, 20:00 - Wed Dec 5, 21:30
Bordienghuis, Breytenbach Sentrum
ABOUT
Wineland Vitamins @ Bôrdienghuis bied aan ANNA DAVEL
Anna Davel, bekend vir haar heuningstem en lieflike weergawes van ou bekendes in Swing, Bossa Nova, Blues en Jazz styl kom besoek die Wynland saam met die formidabele begeleier, Jaconell Mouton.
Kom sluit die jaar af op ‘n strelende noot en geniet die aand in die geselskap van een van Suid-Afrika se alombeminde stemkunstenaars.
As well as performing some of her award winning original music, Anna will also showcase some music of the big band era and other cover songs in a fresh way that is so characteristic to Anna’s smoky jazzy style. She varies the programme by including luscious Latino rhythms, swinging Bossa Nova and her own signature bluesy ballads.
Pizzas en drankies vanaf 18:00