Afrikaanse luister liedjies

Fri Aug 24, 18:00 - Fri Aug 24, 23:55

Lucit Restaurant

ABOUT

Bacchus sing van sy albums gewilde songs soos 'herfsman', 'op die plaas]', 'tussen junk en jewelery' en sy gewilde 'twee ster hotel'. Die gehoor kan ook n verassing of twee verwag. Corrazerwas gaan bekendes soos Sossusvlei en Wentelbaan vanaf die Bosveld Blues en Troebaboer album's sing. Hy gaan ook verras met n paar splinternuwe komposisies uit sy pen.

Toegang is R 200 en sluit n kerrie en rys in. wat ons bedien vanaf 18:00

Die show begin 19:00. 

Kontant kroeg, veilige parkering, krediet kaart fasiliteite is beskikbaar. Ons kan persone in rystoele ook akkomodeer. 

As jy nie op quicket wil bespreek, stuur vir Gideon n whatsapp na 083 306 2830 met '24 Aug', jou naam, van, '' + hoeveeheid gaste' en ek stuur jou bank besonderhede vir betaling.

DIRECTIONS

Afrikaanse luister liedjies
Lucit Restaurant
217 Soutpansberg Rd, Rietondale, Pretoria, 0084, South Africa
Get Directions